Lahn

Lahn
Die Lahn in Wetzlar (2005)
Die Lahn in Wetzlar (2005)
Die Lahn in Wetzlar (2005)

Die stroomgebied van die Lahn.

Oorsprong Rothaargebirge, Nenkersdorf (Duitsland)
Monding naby Lahnstein, Duitsland in die Ryn
Stroomgebied Noordryn-Wesfale, Hesse en Rynland-Palts, Duitsland
Lengte 245,6 km (152,6 myl)
Oorspronghoogte 602 m (1 975 voet)
Mondinghoogte 61 m (200 voet)
Gemiddelde afloop 54 m³/s (1 900 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 5 924,52 km² (2 287,47 myl²)

Die Lahn is 'n rivier wat deur die Duitse deelstate Noordryn-Wesfale, Hesse en Rynland-Palts vloei. Die rivier ontstaan in die gebergte "Rothaargebirge" by Netphen en die uitmonding is na 242 km by Koblenz in die Ryn. Die rivier se opvangsgebied is ongeveer 5 924 km².


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search